Some like it odd

of, Elizabeth Sioux se blog

Friday, 10 June 2011

I came to tame your lion with my curves and shiny old clothes

'n Semiandrogynous Ringmaster vintage-inspired outfit. Nie dat mens hierdie goed kan sien nie, maar ek lewe mos in my eie droomwêreld :P Die handsak feature in 'n vroeër inskrywing en die baadjie en strikdas wat ek as 'n alice bad dra is charity shop chic.

3 comments:

  1. Sjoe... You put the hotness back into semiandrogynous!

    ReplyDelete
  2. Haha ak gaan daardie "alice bad" typo net so los want Bad Alice is awesome en niemand lees rerig my blog nie hehe

    ReplyDelete