Some like it odd

of, Elizabeth Sioux se blog

Tuesday, 07 June 2011

To be of om nie te be nie

I want a blog and I want it now! Tien minute later het ek ene met 'n Engelse naam en 'n Engelse description en ek wil in Afrikaans skryf, of moet ek in Afrikaans skryf? Engels is baie meer universeel. Almal moet my blog kan lees! Maar tot dan, gaan ek my kop se hoeke uitspoel in Afrikaans.

1 comment:

  1. Ek het verlede jaar 'n blog begin en nog nie eers 'n woord geskryf nie - weens dieselfde dilemma...

    ReplyDelete