tag:blogger.com,1999:blog-5249871602927251998.post5728052041764418235..comments2014-04-19T02:37:57.045-07:00Comments on Wonderland Rehab: Pan was die god van die wildernis en hippy musiekElizabeth Siouxhttp://www.blogger.com/profile/02222276919256998953noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-5249871602927251998.post-71789385597392433622011-07-21T04:20:46.916-07:002011-07-21T04:20:46.916-07:00Jis dis baie mooi woorde :'( dankie!!!! Ek is ...Jis dis baie mooi woorde :'( dankie!!!! Ek is bly iemand het iets uit my ramblings gekry! :) Jy mag my brain in 'n nonHannibal way pick.

En ja of course kan jy dit op facebook share. Asseblief doen!Elizabeth Siouxhttps://www.blogger.com/profile/02222276919256998953noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-5249871602927251998.post-18956255077258582532011-07-20T22:08:12.248-07:002011-07-20T22:08:12.248-07:00WoW!!! Ek het dit so geniet om te lees. Moes elke ...WoW!!! Ek het dit so geniet om te lees. Moes elke nou en dan stop en die sin weer lees want dit is so mooi gese, jou afr is amazing, ek besef nie hoe lui ek al geraak het met my moedertaal nie ek voel embarrassed dat ek dit afskeep!

My skat jou sienpunt op die lewe is deur die oe van n baie old soul! Ek stem saam met jou ons moet ons self wees, ek gee nie n ratz ass om wat mense van my dink nie en cudnt care less if they don't like me! Awsomeness!

Ek het dit al voorheen gese maar moet dit weer se. I WANT TO PICK UR BRAIN!!!!!

Nou nie n hanibal lector way nie maar n lekker lang passievolle gesprek oor als en niks tergelyk.

Die answer to live, love and the universe is 42!!!!! Lol

Mag ek maar die post van jou op facebook share?

MwaJayPeehttps://www.blogger.com/profile/00672633010830435173noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-5249871602927251998.post-60431110404297575202011-07-20T22:04:42.113-07:002011-07-20T22:04:42.113-07:00This comment has been removed by the author.JayPeehttps://www.blogger.com/profile/00672633010830435173noreply@blogger.com